SUID-AFRIKA SE UITGESPOEGDE DRUIWEPIT

florisbrown

Suid-Afrika se uitgespoegde druiwepit
(Vir: Die Universiteit van Stellenbosch)
Floris Brown

eers wanneer die druiwepit
uitgespoeg l op elk Matiestraat
blink vaalrooi soos die pit
van 'n granaat in 'n sloot te lande
kom en dryf en dryf en dryf en
skielik in 'n mangat verdwyn
sal niemand meer kan kapsie maak
teen 'n vreemde
NIE-MOEDER-AFRIKAANS
teen 'n vreemde
rooi taal wat oorneem
tot in die hoogste Besluitnemingsraad
so bly ons stil, so bly ons stil
en neuk maar aan , en neuk maar aan
tot die hele AFRIKAANSE LAND
in sy moederswye gaan en gaan
en gly en gly - verslaan !!!

2 november 2015

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: SUID-AFRIKA SE UITGESPOEGDE DRUIWEPIT

Actuele beoordeling: 0,00
Aantal stemmen: 0
Aantal hits: 385


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
21-02-08 In die hoogsomer van ons liefde
14-03-06 Balade vir n enkeling
14-03-06 Dis beter so
14-03-06 Gesig van n arbeider
14-03-06 Waar sal my krag vandaan kom?
14-03-06 Was ek maar n digter...
22-02-06 Zuid-Afrikaans
19-10-05 Ek weet van wat dit is
08-05-05 Op die droesem van die put
25-03-05 Bulletjies
16-03-05 In die flikkerligte van jou aanloopbaan
16-03-05 In die aanvoeling van jou teenwoordigheid
02-03-05 Kinders van die Jode
02-03-05 Gebroke glas van Auschwitz
02-03-05 Weet die vols hiervan
02-03-05 Gaskamers
02-03-05 In die doofheid van ons stilte
02-03-05 In die ho ruising van ons bloed
02-03-05 In die ligsomer van ons liefde
02-03-05 In die sagtheid van ons passie
02-03-05 In die liefde van 'n gedig
02-03-05 In die sweet van jou huid
02-03-05 In die klimaks van 'n sagte woord
02-03-05 In die aanvoeling van jou teenwoordigheid
02-03-05 In die sagtheid van jou hart

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBOers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categorin

Extra