Bulletjies

hoe lief kan vrouens hul manne hê
as die bliksems hul wimpers
voete en lippe uitstoot na
kragtige bulletjies wat
manlief sy nageregte ontsê?

hoe verneukerig kan vrouens die liefde weerlê
as die speelsheid van hul drange
smag na meer en meer jong seuns
wat hul manne 'n rat voor die oë draai
en in die geheim met hul vroue kattemaai?

vir baie wellustiges is daar geen einde aan
dat hulle selfs nie eens omgee
om 'n sekonde voor hul emmer skop
vir oulaas nog, net voordat hul oë omdop
met bulletjies op hul ruê hemel toe wil gaan

en so bly ou manne, tot in hul laat winterreën,
rustige ouens, met vroue wat bulletjies speen

25 maart 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Bulletjies

Actuele beoordeling: 5,54
Aantal stemmen: 408
Aantal hits: 6159


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
16-03-05 In die flikkerligte van jou aanloopbaan
16-03-05 In die aanvoeling van jou teenwoordigheid
02-03-05 Kinders van die Jode
02-03-05 Gebroke glas van Auschwitz
02-03-05 Weet die voëls hiervan
02-03-05 Gaskamers
02-03-05 In die doofheid van ons stilte
02-03-05 In die hoë ruising van ons bloed
02-03-05 In die ligsomer van ons liefde
02-03-05 In die sagtheid van ons passie
02-03-05 In die liefde van 'n gedig
02-03-05 In die sweet van jou huid
02-03-05 In die klimaks van 'n sagte woord
02-03-05 In die aanvoeling van jou teenwoordigheid
02-03-05 In die sagtheid van jou hart
02-03-05 In die crux van jou skoonheid
01-03-05 OP HEIMWEE VAN DIE WIND
01-03-05 SKOOLBROOD
01-03-05 VERPLETTER
01-03-05 SO WREED
01-03-05 Té, SKIELIK
01-03-05 DIE PADDA EN DIE PRINSES
01-03-05 KRINGLOOP
01-03-05 ’N BLIK OM TE AANSKOU
01-03-05 DIE STERKERE VAT

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categoriën

Extra