DIE STERKERE VAT

Ja, die sterkere vat sal sy ewig bly
'n geskenk van God in Eden van Adam verkry.

Die roos, die vark, die heks, die bose
die maagd, die slet, die prinses, die brose.

Die vrou regeer die wêreld, so ook haar huis
die vrou regeer die man, so ook sy vuis.

Kyk na haar dominansie in die diereryk
selfs die sterkste op die skaakbord koningryk.

Is jy in die moeilikheid hardloop jy altyd na ma
die een wat altyd tweede kom, is en bly jou pa.

Pa kan maar sterf, of nie meer daar wees
ma se gemis is iets wat nie so maklik genees.

Of jy dit nou sal wil erken of ernstig wil bely
die vrou, sal altyd die sterkere vat, vir ewig bly.

1 maart 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: DIE STERKERE VAT

Actuele beoordeling: 5,61
Aantal stemmen: 226
Aantal hits: 2681


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
25-02-05 KLOOF
25-02-05 BEGRAFNISSPELETJIES
25-02-05 MY ALLES
25-02-05 EK WEET
25-02-05 na 'n besoek
25-02-05 eerste seer
25-02-05 tyding
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categoriën

Extra