waarom huil my liefste

O waarom huil my liefste
as goudstraaltjies op my drumpel lê

waarom huil my liefste
as dou smôrens op ryp vrugte blink

waarom huil my liefste
as bloeisels vlinders lok,
kom suig, kom suig

“ die donker van die nag nog lank nie verby
en die wind ys
silweroog sukkel kol-kol om deur te breek
nee sê die hael en slaan die aarde
hard tot in my vel
swart vlekkies drup, drup op vaalwit sneeu
warm bloed vries
die brand in my wang verdwyn
hoe verder die nag dieper en kouer word

ys trek aan my, pluk en ruk my
tot geen ledemaat meer roer
die sneeukombers groei dikker
wasemdampe groter en groter
sneeu op ooglede swaar
en deur skrefieoë sien ek hom lag
stadig naderstaan, die doodsengel ...hein ”

nou weet ek waarom huil my liefste
die vermoeiende tog het haar gebreek

nou weet ek waarom huil my liefste
die venynigste nag kon haar nie keer

nou weet ek waarom huil my liefste
oor geluk wat sy kon vind en lewe gee

17 februari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: waarom huil my liefste

Actuele beoordeling: 5,69
Aantal stemmen: 211
Daler: -0,02
Aantal hits: 2104


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos
04-02-05 stukkie goud
04-02-05 misleef
02-02-05 Vergifnis
02-02-05 Parkering
02-02-05 isgelykaan
31-01-05 ontrou
31-01-05 adrette1 lyfie
31-01-05 Mamsie
31-01-05 roos
31-01-05 stukkie goud
31-01-05 misleef
31-01-05 bitterboek
31-01-05 knelpunt
31-01-05 so naak
28-01-05 tweede vuur
28-01-05 die koue rug
28-01-05 kleine harte dief
28-01-05 weemoed in die wind
27-01-05 simora
27-01-05 dubbelspel

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categoriën

Extra