ontrou

ek het gister
in die stilte van jou dag
gesoek
na die dinge wat eens myne was

toe ek dit nie vind,
het ek sy skim
in die glinster van jou oë
sien lag

ek het vandag,
in die stilte van jou hand
getas
na die liefde wat eens myne was

toe ek dit nie vind,
het ek sy skim
in die groewe van jou palms
sien tas

jul skelm liefde so hoogs verfynd
niemand kon dit sien of weet
van die stille lyding
wat vir jare aan my vreet
as jy stil verdwyn
hygend warm terugsluip
koelbloedig aansit met die gesin
om te eet

ek is so naak,
bleek, so uiters leeg in jou
is opregte liefde werklik
so swaar om te behou ?

31 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: ontrou

Actuele beoordeling: 5,68
Aantal stemmen: 199
Aantal hits: 1635


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
28-01-05 tweede vuur
28-01-05 die koue rug
28-01-05 kleine harte dief
28-01-05 weemoed in die wind
27-01-05 simora
27-01-05 dubbelspel
27-01-05 Jesse
27-01-05 bitter kelkie
27-01-05 ag wat
27-01-05 jongmens speletjies
26-01-05 Maggie Brown
21-01-05 Stilfiguur
21-01-05 Droom jy soms van my
21-01-05 Vir jou
21-01-05 Gee my jou hart
21-01-05 Jou liefde is…
21-01-05 Statiese oomblik
21-01-05 ’n Hart vol jubel
21-01-05 Ken ek jou?
21-01-05 Geraamtes
21-01-05 Geen groter liefde
21-01-05 Hoe mooi die liefde
21-01-05 Ons
21-01-05 Sal jy
21-01-05 Astrantheid van die liefde

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categoriën

Extra