isgelykaan

Hennie Swart

iewers in my is dit baie vaag- dit wat ons gepraat het;
dit wat ek onthou
vernou tot in hierdie oomblik-

inhoudelik
was ons alleen; gesels- gepraat gelag, (toe’t jy gehuil) en ek verdrink
in my diepste-
want binne dit alles was jy so eerlik; en ek so stom

my kind-

jy so lank alleen en bang vir my reaksies- toe jy my vertel het
hoe die haan drie maal gekraai het.

en nou; op hierdie oomblik
is jy op ‘n vlug-
iewers oor Gauteng

en al wat ek vir nou wil onthou; is nog ‘n lughawe en
hoe ek gevoel het; toe jy vir my sê; ek is - alles vir jou,

en nou, alles net;
isgelykaan:

my kind, my god en ek.



(Vir Wessel: Desember 2003)

2 februari 2005

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: isgelykaan

Actuele beoordeling: 5,56
Aantal stemmen: 255
Aantal hits: 1930


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
31-01-05 ontrou
31-01-05 adrette1 lyfie
31-01-05 Mamsie
31-01-05 roos
31-01-05 stukkie goud
31-01-05 misleef
31-01-05 bitterboek
31-01-05 knelpunt
31-01-05 so naak
28-01-05 tweede vuur
28-01-05 die koue rug
28-01-05 kleine harte dief
28-01-05 weemoed in die wind
27-01-05 simora
27-01-05 dubbelspel
27-01-05 Jesse
27-01-05 bitter kelkie
27-01-05 ag wat
27-01-05 jongmens speletjies
26-01-05 Maggie Brown
21-01-05 Stilfiguur
21-01-05 Droom jy soms van my
21-01-05 Vir jou
21-01-05 Gee my jou hart
21-01-05 Jou liefde is…

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categoriën

Extra