EK WEET

Soms het sy 'n hart wat gifspuug
so onvergewensgesind
wanneer julle oor dinge praat
wat krap, kwel of seermaak.

Wanneer jy jou lysie gee
en sy hare,
weet ek, vanaand lê sy weer
'n myl ver van jou.
Jy mag nie naderskuif
of haar per ongeluk raak.

Vir weke gaan sy in 'n stilstuipe
wat miskien eers verdwyn
nadat sy voel jy is genoeg gestraf
volgens haar obskure reëls en feite.

Is dit regtig so moeilik
om 'n lyn te trek tussen 'n
redelik ontspanne gespreksituasie
en die feit dat jy haar
onmenslik liefhet tot aan die
einde van talle generasies ?

Tyd heel wonde
bly in jou huwelik
daar is tog baie mooi dinge
alles is en bly tog nie vir altyd
so afskuwelik.

25 februari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: EK WEET

Actuele beoordeling: 5,50
Aantal stemmen: 192
Stijger: +0,01
Aantal hits: 3201


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos
04-02-05 stukkie goud
04-02-05 misleef
02-02-05 Vergifnis
02-02-05 Parkering
02-02-05 isgelykaan
31-01-05 ontrou
31-01-05 adrette1 lyfie

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categoriën

Extra