KLOOF

Ek skryf vir jou, omdat daar
so baie dinge is om oor te praat.
Ons kom net nooit uitgepraat.

Dit is goed dat ons baie ver
weg is, weg is, vanmekaar.

Ek sien jou in my geestesoog,
op ‘n heuweltop hoog, met 'n
kronkelrivier in die benede loop.

Ek staan lynreg oorkant jou.
'n Wese in mistigheid gehul.

Ek sien jou waai en wink.
Jou hare wat kartel in die wind.

Jou witrok oor jou bolyf span.
Die punte 'n waaierformaat,
uitlokkend mooi, gekant.

Ek sien die son voor die maan
sy buiging maak.Hoor voëls groet
in hul verbyvlug om te slaap.

Nie een van ons twee, gee 'n tree
om te gaan. Vir hoe lank gaan ons
so versteend bly staan ?

Die gaping so groot.

So staan ons maar en staar
'n leë staar na mekaar.

‘n Leë uitreiking, na 'n diep geknelde liefde
'n seer liefde
so onvoltooid...

25 februari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: KLOOF

Actuele beoordeling: 5,48
Aantal stemmen: 211
Aantal hits: 2269


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos
04-02-05 stukkie goud
04-02-05 misleef
02-02-05 Vergifnis
02-02-05 Parkering
02-02-05 isgelykaan
31-01-05 ontrou
31-01-05 adrette1 lyfie

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categoriën

Extra