Dis beter so

Fabio Julies

As mre aanbreek
onthou my om die pad te vat
wys my waar die wete l.
Ek sal my weg vind
en as die son my uitdroog
laat die aasvols die tafel dek.
Dis beter so, as ek na die noorde gaan
miskien word ek n nuwe mens;
en as ek van die dors dood
bring nie blomme na graf
en stort gn traan
kerf niks op my grafsteen.
Vergeet die vergete
en onthou as ek dood,
is dit beter so.

14 maart 2006

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Dis beter so

Actuele beoordeling: 5,06
Aantal stemmen: 109
Aantal hits: 6425


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
22-02-06 Zuid-Afrikaans
19-10-05 Ek weet van wat dit is
08-05-05 Op die droesem van die put
25-03-05 Bulletjies
16-03-05 In die flikkerligte van jou aanloopbaan
16-03-05 In die aanvoeling van jou teenwoordigheid
02-03-05 Kinders van die Jode
02-03-05 Gebroke glas van Auschwitz
02-03-05 Weet die vols hiervan
02-03-05 Gaskamers
02-03-05 In die doofheid van ons stilte
02-03-05 In die ho ruising van ons bloed
02-03-05 In die ligsomer van ons liefde
02-03-05 In die sagtheid van ons passie
02-03-05 In die liefde van 'n gedig
02-03-05 In die sweet van jou huid
02-03-05 In die klimaks van 'n sagte woord
02-03-05 In die aanvoeling van jou teenwoordigheid
02-03-05 In die sagtheid van jou hart
02-03-05 In die crux van jou skoonheid
01-03-05 OP HEIMWEE VAN DIE WIND
01-03-05 SKOOLBROOD
01-03-05 VERPLETTER
01-03-05 SO WREED
01-03-05 T, SKIELIK

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBOers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categorin

Extra