Waar sal my krag vandaan kom?

Fabio Julies

Ek was nou die dag
by die bank vir ´n staat
oor my sônnes
net om ´n R10 se krag
by die council te koop
en
daa wassie, toe stuur ek
ma´ ´n gebed op
die units wat ek gekry'it wassie baie nie
ma´dit het my gedra
en boen-op was ek gepla,
want waa´ sal my krag vandaan kom,
alles sit vas teen die ceiling
but after all staan my krediet sterk
en die units is genoeg.

14 maart 2006

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Waar sal my krag vandaan kom?

Actuele beoordeling: 5,95
Aantal stemmen: 111
Aantal hits: 4757


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
22-02-06 Zuid-Afrikaans
19-10-05 Ek weet van wat dit is…
08-05-05 Op die droesem van die put
25-03-05 Bulletjies
16-03-05 In die flikkerligte van jou aanloopbaan
16-03-05 In die aanvoeling van jou teenwoordigheid
02-03-05 Kinders van die Jode
02-03-05 Gebroke glas van Auschwitz
02-03-05 Weet die voëls hiervan
02-03-05 Gaskamers
02-03-05 In die doofheid van ons stilte
02-03-05 In die hoë ruising van ons bloed
02-03-05 In die ligsomer van ons liefde
02-03-05 In die sagtheid van ons passie
02-03-05 In die liefde van 'n gedig
02-03-05 In die sweet van jou huid
02-03-05 In die klimaks van 'n sagte woord
02-03-05 In die aanvoeling van jou teenwoordigheid
02-03-05 In die sagtheid van jou hart
02-03-05 In die crux van jou skoonheid
01-03-05 OP HEIMWEE VAN DIE WIND
01-03-05 SKOOLBROOD
01-03-05 VERPLETTER
01-03-05 SO WREED
01-03-05 Té, SKIELIK

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categoriën

Extra