
Hoe roer jy my huis.
Hoe bring jy onvrede,
as jy vir haar ruikers stuur
wetende, ek is nie tuis.
Hoe steur jy my huis.
Hoe bring jy konflik,
as jy vir haar kom kuier
die kat is weg, jy die muis.
My kinders hou daar niks nie van
rep g'n woord oor nagmerries bang
want jy is die mooi een, die skelmpie.
My vriende fluister, lag so skuins verby
neus in ander se sake, wil hul liefs vermy.
So sal jy ook eendag sterf :
      die stil een
      die geruislose een
      die skelmpie.
1 maart 2005
Actuele beoordeling: 5,24
Aantal stemmen: 209
Daler: -0,01
Aantal hits: 3863
| Datum | Gedicht | |
|---|---|---|
| 25-02-05 | KLOOF | |
| 25-02-05 | BEGRAFNISSPELETJIES | |
| 25-02-05 | MY ALLES | |
| 25-02-05 | EK WEET | |
| 25-02-05 | na 'n besoek | |
| 25-02-05 | eerste seer | |
| 25-02-05 | tyding | |
| 19-02-05 | eerste seer | |
| 19-02-05 | tyding | |
| 19-02-05 | as die seemeeu huil | |
| 19-02-05 | ylwind | |
| 19-02-05 | oë | |
| 18-02-05 | LiefdeStryd | |
| 18-02-05 | Hartewens | |
| 18-02-05 | DroomVrou | |
| 18-02-05 | WAAR IS JY? | |
| 17-02-05 | DIE BEELD VAN MY PRINSES | |
| 17-02-05 | crux1 | |
| 17-02-05 | waarom huil my liefste | |
| 17-02-05 | Gatiepie van die Bo-Kaap | |
| 16-02-05 | ontrou | |
| 16-02-05 | adrette (1) lyfie | |
| 16-02-05 | Mamsie | |
| 04-02-05 | Mamsie | |
| 04-02-05 | roos | 
Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans
Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!
Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.
Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.
Niets is zo rijk als de onuitputtelijke weelde van de natuur. Ze toont ons alleen oppervlakken, maar ze is miljoenen meters diep. Nothing is rich but the inexhaustible wealth of nature. She shows us only surfaces, but she is a million fathoms deep. -
Emerson, Ralph Waldo
| intimacy | ||
| De sleutel naar wat we niet hadden. | ||
| Het verre dichtbij. | ||
| Toegelichte liefde. | ||
| Missend hart. | 
Het goed functioneren in de maatschappij vertoont opvallend veel overeenkomst met het goed functioneren in een relatie. Iemand die in een bedrijf werkt en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit carrière kunnen maken. Iemand die single is en er onopvallend en sjofel uitziet, zal nooit de droomdate krijgen. Een voorbeeld uit het bedrijfsleven toont dit aan...