EWIG TROU

Het jy geskrik
toe die omvang van my passie
jou so onkant vang.

Het jy nie geweet
lojaliteit, trou en liefde
gaan hand aan hand.

Kon jy dit ooit besef
hoe hard my hart
ontplof,

die aand toe jy die ja - woord gee.
Die aand toe ek nie wou aanvaar
'n nee.

Kan jy nog onthou
hoe my hart oor jou gebloei het,
gegloei het.

Ons die kanttosseltjies van
die hemelhoog wolk
saam vang.

So, moenie wees, verskrik,
as ek trou aan jou bly.
Vir ewig aan jou sy.

1 maart 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: EWIG TROU

Actuele beoordeling: 5,80
Aantal stemmen: 218
Stijger: +0,01
Aantal hits: 4851


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
25-02-05 KLOOF
25-02-05 BEGRAFNISSPELETJIES
25-02-05 MY ALLES
25-02-05 EK WEET
25-02-05 na 'n besoek
25-02-05 eerste seer
25-02-05 tyding
19-02-05 eerste seer
19-02-05 tyding
19-02-05 as die seemeeu huil
19-02-05 ylwind
19-02-05
18-02-05 LiefdeStryd
18-02-05 Hartewens
18-02-05 DroomVrou
18-02-05 WAAR IS JY?
17-02-05 DIE BEELD VAN MY PRINSES
17-02-05 crux1
17-02-05 waarom huil my liefste
17-02-05 Gatiepie van die Bo-Kaap
16-02-05 ontrou
16-02-05 adrette (1) lyfie
16-02-05 Mamsie
04-02-05 Mamsie
04-02-05 roos

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categoriën

Extra