Dankie vir iemand soos jy

Waar het jy, so skielik vandaan gekom ?
Soos " critters " skielik hier en daar verdwyn
om weer later stadig in my geestesoog te verskyn
seker maak, ek sien hoe jy op die ooprivier blom ?

Ons was jare bymekaar, so in die verbygaan,
tot ek eendag asem oor jou gouehare blaas,
jy verskrik opspring, my aankyk so verbaas.
Die vonk in jou glimlag, skiet my tot op die maan.

Waarom het jy op hierdie laat uur
amper middernag - uur my hart gegryp
geliefkoos, vertroetel tot perskeryp,
wetend dit sal nie vir ewig kan duur ?

Dankie vir die tyd, liefde wat ons kon deel,
die skinderwaaiwind, kan my bittermin skeel.

18 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: Dankie vir iemand soos jy

Actuele beoordeling: 5,20
Aantal stemmen: 195
Stijger: +0,02
Aantal hits: 2717


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
17-01-05 As hartseer huil
16-01-05 Sing vir my
16-01-05 Klompedraer
15-01-05 Minnewals
14-01-05 Kappiemeisie
14-01-05 Soos jy wil
06-01-05 In die klimaks van 'n sagte woord
10-07-04 Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is)
07-06-04 LIEFDE OORKANT DIE STRAAT
07-06-04 crux (1)
07-06-04 jongmens speletjies
07-06-04 Maggie Brown
07-06-04 Punt
07-06-04 So is jy my lief

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!

Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categoriën

Extra