Ek sal hier vir jou wees
solank as wat jy my nodig het.

Ek sal hier vir jou wees
solank as wat die wintersneeu bly val.

Ek sal hier vir jou wees
solank as wat daar riviere vloei.

Sou jy my nie meer minsaam vind
'n ander liefde wat jou hart mag bind,

sal ek steeds hier vir jou wees
tussen stofgetrap van die wildebees.

Sou jy my nie meer nodig ag
jou hart genees bo geskinder en lag,

sal ek steeds hier vir jou wees
in ons kamma - kamma bruilofsfees.

18 januari 2005

© Floris Brown / ©-John Zwart

E-card

Geef je beoordeling aan het gedicht: ’n Bruilof vir jou en my

Actuele beoordeling: 5,33
Aantal stemmen: 186
Aantal hits: 2070


Recente gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans

Pasfoto
DatumGedicht
17-01-05 As hartseer huil
16-01-05 Sing vir my
16-01-05 Klompedraer
15-01-05 Minnewals
14-01-05 Kappiemeisie
14-01-05 Soos jy wil
06-01-05 In die klimaks van 'n sagte woord
10-07-04 Tot die tyd ryp is (Tot de tijd rijp is)
07-06-04 LIEFDE OORKANT DIE STRAAT
07-06-04 crux (1)
07-06-04 jongmens speletjies
07-06-04 Maggie Brown
07-06-04 Punt
07-06-04 So is jy my lief

Lees alle gedichten in de categorie Zuid-Afrikaans


Liefdesgedicht.nl partner: Books for Singles

Books for Singles

Books for Singles verkoopt geen liefde, geluk of romantiek. Wel is het de gespecialiseerde online bookseller voor boeken over: singles, liefde, relaties, dating en persoonlijke groei. Books for Singles is een initiatief van het erkende relatiebureau InterDuo.

Liefdesgedicht.nl partner: Bol.com

Bol.com

Bol.com, de winkel van ons allemaal. Kies uit >10 miljoen artikelen. Snel en vanaf 20,- gratis verzonden!


Liefdesgedicht.nl partner: InterDuo Relatiebemiddeling

InterDuo Relatiebemiddeling

Relatiebureau InterDuo relatiebemiddeling is het meest toonaangevende relatiebureau voor Nederlandse en Belgische HBO’ers en academici. InterDuo is erkend door de BER: Branchevereniging Erkende Relatiebureaus.

Maak uw keuze

Partners

Gedicht-categoriën

Extra